
Welkom by ons troue
Negende Januarie Tweeduisend sewe en twinting

Negende Januarie Tweeduisend sewe en twinting
Ons sit die "Fun" in Van Sittert
Negende Januarie Tweeduisend sewe en twinting
Welkom by ons spesiale dag! Ons glo God het lank voor ons besef het, reeds ons verhaal geskryf en ons paaie op die regte tyd weer bymekaar gebring. Op 9 Januarie 2027 begin ons ons grootste avontuur saam — en ons is so dankbaar dat ons hierdie besondere dag met ons geliefdes kan deel. Dankie dat julle deel is van ons storie, ons dag en ons nuwe begin. Met liefde, Anja & Ben















Semi Formeel maar gemaklik
Daar is 'n kontantkroeg beskikbaar, maar daar sal drinkgoed beskikbaar wees tydens die canapés
Addisionele gaste welkom met vooraf reelings met die egpaar.
Ons seremonie gaan om 16:00 wees. Maar wil graag he dat die gaste al teen die laatste 15:45 sit in die kerk asseblief.
RSVP voor 20 November 2026.
Akkommodasie is beskibaar by Bushveld Game farm, teen jou eie koste. Besoek graag hulle webtuiste by https://bushveldgamefarm.co.za/ of kontak vir Nadia by 083 287 1698. Let wel: Daar is geen sein op die plaas nie, by die kampe nie. Slegs by die Venue deel is.
Julle teenwoordigheid op ons spesiale dag is vir ons die grootste geskenk. Ons vra daarom dat niemand verplig moet voel om vir ons ’n geskenk te gee nie. Om julle daar te hê om saam met ons hierdie besondere dag te vier, beteken vir ons meer as wat enige geskenk ooit kan. Indien julle tog graag iets vir ons wil gee, sal ’n bydrae tot ons toekoms saam baie waardeer word. Ons sal ’n kaartboks by die onthaal voorsien. Maar die belangrikste is: bring julleself, bring die liefde, bring die lag, bring die pret — en bring VERAL die VIBE! 🥳❤️ Ons wil net hê julle moet saam met ons kom kuier, feesvier en ’n onvergeetlike dag hê!
Goed om te Weet

Vier saam met ons!
Het jy 'n spesiale oomblik vasgelê? Ons wil dit graag sien — laai jou foto's en video's van ons spesiale dag op.
Laai Jou Herinneringe Op